Hof hoor hoe Jaco Swart uit Suid-Afrika vlug, na bewering met vriend se paspoort
| |

Hof hoor hoe Jaco Swart uit Suid-Afrika vlug, na bewering met vriend se paspoort

AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Kuilsrivier-landdroshof vir die private vervolging van gevonnisde vroueslaner, Jaco Swart. Die eenheid verteenwoordig ’n vroulike polisiebeampte wat na bewering deur Swart aangerand is. Daar was na bewering ’n voorval die oggend van 13 Januarie 2022 waartydens die klaer se buurvrou haar om hulp geroep het omdat haar vriend,…

NVG faal steeds vroue wat slagoffers is van geslagsgebaseerde geweld
| |

NVG faal steeds vroue wat slagoffers is van geslagsgebaseerde geweld

AfriForum se privaatvervolgingseenheid gebruik Vrouedag  om die eenheid se verbintenis om slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te ondersteun deur hulle ’n stem te gee in ’n gebrekkige strafregstelsel wat die mees kwesbares in die samelewing herhaaldelik in die steek laat. Die eenheid word steeds oorval met pleidooie om hulp van vroue wat in die steek gelaat…

NVG se besluit om Fikile Mbalula nie te vervolg nie is irrasioneel en onwetlik
| |

NVG se besluit om Fikile Mbalula nie te vervolg nie is irrasioneel en onwetlik

AfriForum se privaatvervolgingseenheid is bly die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik tot ’n besluit gekom in die saak teen die voormalige minister van Sport, Fikile Mbalula. Die besluit blyk egter irrasioneel en onwetlik te wees. Hierdie punt sou nietemin nooit bereik gewees het sonder die konstante druk wat die eenheid op die NVG uitgeoefen het…

NVG betaal privaatvervolgingseenheid se regskostes ná NVG teenstand van mandamus-aansoek laat vaar
| |

NVG betaal privaatvervolgingseenheid se regskostes ná NVG teenstand van mandamus-aansoek laat vaar

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ter elfder ure sy opponering van ’n mandamus-aansoek wat deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid gebring is, laat vaar. Hierdie mandamus-aansoek sou die NVG dwing om sy plig na te kom. Dit is insiggewend dat die NVG ook koste aan die eenheid getender het vir sy laaste-minuut-ommekeer. ’n Vervolging vir moord is…

Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie
| |

Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning van drie Tshwane-metropolisiebeamptes bygewoon wat van afpersing en roof aangekla word. Johnson Lebombo, Aubrey Phalane en Makgoba Raboshacia het vlugtig in die Landdroshof in Pretoria verskyn. Nel het buite die hof gesê dit is belangrik…

Privaatvervolgingseenheid pak veediefstalsaak van Limpopo-buffelteler
| |

Privaatvervolgingseenheid pak veediefstalsaak van Limpopo-buffelteler

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die eerste stap voltooi om moontlik ’n private vervolging te begin namens ’n buffelteler wat beweer hy is die slagoffer van veediefstal. Leon Fourie van Lephalale het die eenheid genader nadat die Nasionale Vervolgingsgesag geweier het om sy sake te ondersoek. Die eenheid het op Donderdag, 22 Junie, onder leiding van…

Korrupsiebeskuldigde Tshwane-metropolisiebeamptes dam lid van privaatvervolgingseenheid by
| |

Korrupsiebeskuldigde Tshwane-metropolisiebeamptes dam lid van privaatvervolgingseenheid by

Tshwane-metropolisiebeamptes, wat op korrupsieverwante aanklagte teregstaan, het ’n lid van AfriForum se privaatvervolgingseenheid bygedam omdat hulle beswaar gemaak het om op video afgeneem te word. Die voorval het Donderdag 15 Junie in die Pretoria-landdroshof gebeur nadat Johnson Lebombo, Aubrey Phalane en Makgoba Raboshacia ’n kort verskyning gemaak het. Hulle staan tereg op aanklagte van afpersing,…

Privaatvervolgingseenheid reik dagvaarding uit teen Jaco Swart in nuwe geslagsgebaseerde geweld-saak
| |

Privaatvervolgingseenheid reik dagvaarding uit teen Jaco Swart in nuwe geslagsgebaseerde geweld-saak

’n Dagvaarding is teen die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart uitgereik om op 14 Augustus in die hof te verskyn op ’n nuwe aanklagte van aanranding, hierdie keer teen ’n polisievrou. Dit is egter onwaarskynlik dat hy sal verskyn omdat hy nêrens in die land gevind kan word sodat die dagvaarding aan hom beteken kan word…

Onbekwame NVG het nog geen besluit geneem in Fikile Mbalula saak nie
| |

Onbekwame NVG het nog geen besluit geneem in Fikile Mbalula saak nie

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het weer sy onvermoë getoon toe hy gekonfronteer is met ’n strafsaak teen Suid-Afrika se politieke elite. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het met skok, maar min verbasing, verneem dat die Valke die Fikile Mbalula-saakdossier byna drie maande gelede aan die NVG oorhandig het, maar die NVG het steeds nie bekendgemaak of hulle…

AfriForum sal hof vra om in te gryp ná NVG versuim om Jiba te vervolg
| |

AfriForum sal hof vra om in te gryp ná NVG versuim om Jiba te vervolg

Meer as agt jaar se vertragings deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in die saak teen die voormalige Adjunk Nasionale Direkteur van Vervolging adv. Nomgcobo Jiba moet tot ’n einde kom. Dit is die uitdruklike boodskap aan adv. Shamila Batohi, die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV), in nog ’n brief van AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Batohi…

End of content

End of content