AfriForum wil toetree tot gevaarlike hofaansoek oor grondbesetting
| |

AfriForum wil toetree tot gevaarlike hofaansoek oor grondbesetting

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 September 2020 aansoek gedoen om as vriend van die hof op te tree ten einde te argumenteer teen die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante se hofaansoek voor die Wes-Kaapse hooggeregshof om sekere gemeenregtelike remedies teen grondbesetters ongeldig te laat verklaar. Hierdie aansoek is teen die Kaapstad-metro, die…

AfriForum verskyn in hof oor onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum verskyn in hof oor onteiening sonder vergoeding

AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n moontlike wysiging van die Grondwet, om die deur vir onteiening sonder vergoeding oop te maak, is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangehoor. Die saak handel oor ’n hofaansoek wat AfriForum reeds in 2018 gebring het…

AfriForum woon openbare verhoor oor onteiening sonder vergoeding by
| |

AfriForum woon openbare verhoor oor onteiening sonder vergoeding by

Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet vandag in Soshanguve bygewoon. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het ’n by dié verhoor gepraat. Hy het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer as ’n politieke set…

Pompeo-uitspraak ’n hupstoot vir stryd teen onteiening sonder vergoeding
| |

Pompeo-uitspraak ’n hupstoot vir stryd teen onteiening sonder vergoeding

AfriForum het Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, se waarskuwing verwelkom dat onteiening sonder vergoeding katastrofies vir Suid-Afrika se ekonomie en die land se bevolking sal wees. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié uitspraak ’n reusehupstoot vir dié burgerregteorganisasie se internasionale veldtog om buitelandse druk te mobiliseer teen die Suid-Afrikaanse…

AfriForum versprei beleggersgids oor onteiening sonder vergoeding aan buitelanders
| |

AfriForum versprei beleggersgids oor onteiening sonder vergoeding aan buitelanders

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beleggersgids gepubliseer om buitelandse beleggers oor die gevare van onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika te waarsku. Die gids is daarop gemik om hulle met inligting te bemagtig sodat hulle druk op die Suid-Afrikaanse regering kan toepas om nie met ekonomies destruktiewe beleide voort te gaan nie. Dit is gepubliseer…

AfriForum beplan verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum beplan verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding

AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur indien dit nodig sou wees. In die regsmening wat AfriForum vandag by die direkteur-generaal van landelike ontwikkeling…

AfriForum beplan regsaksie ná verwerping van e-posse oor onteiening
| |

AfriForum beplan regsaksie ná verwerping van e-posse oor onteiening

AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle e-posse aan die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging aan die Grondwet om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, geblok word. AfriForum verwelkom verder die parlement se besluit om die tydperk vir skriftelike voorleggings…

AfriForum dien kommentaar teen grondonteiening by parlement in
| |

AfriForum dien kommentaar teen grondonteiening by parlement in

AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Hierdie wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet (wat oor eiendomsreg handel) te wysig sodat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. Die sluitingsdatum vir die indien van kommentaar is 31 Januarie 2020. AfriForum se kommentaar is opgestel deur…

AfriForum vra publieke steun teen onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum vra publieke steun teen onteiening sonder vergoeding

Die burgerregteorganisasie AfriForum begin vandag met ’n openbare steunwerwingsveldtog om standpunt teen onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat die parlementêre ad hoc-komitee wat met die wysiging van die Grondwet gemoeid is, die wetsontwerp gepubliseer het wat ten doel het om die Grondwet in hierdie verband te wysig. Die publiek het tot 31…

End of content

End of content