AfriForum staan die ANC se nuutste poging om eiendomsreg te bedreig teen
| |

AfriForum staan die ANC se nuutste poging om eiendomsreg te bedreig teen

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die ANC se poging om eiendomsreg in Suid-Afrika af te water gaan teenstaan. Die ANC het in 2021 daarin misluk om die grondwetwysiging, wat die onteiening van privaat eiendom sonder vergoeding sou moontlik maak, aanvaar te kry. Nou het ’n ANC ekonomiese beleidsdokument nuwe voorstelle oor grondhervorming…

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN, VERWERP VOORGESTELDE GRONDHOFWETSONTWERP
| |

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN, VERWERP VOORGESTELDE GRONDHOFWETSONTWERP

AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die Wetsontwerp op die Grondhof te verwerp. Dié wetsontwerp is daarop gemik om twee nuwe howe te skep: die Grondhof en die Grondappèlhof. Dié burgerregteorganisasie voer aan dat die voorgestelde wetsontwerp verwerp moet word en nie in sy bestaande formaat goedgekeur behoort te word nie. AfriForum beskerm en beywer…

AFRIFORUM WOON OPENBARE VERHOOR BY OOR WETSONTWERP OOR ONTEIENING SONDER VERGOEDING
| |

AFRIFORUM WOON OPENBARE VERHOOR BY OOR WETSONTWERP OOR ONTEIENING SONDER VERGOEDING

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wetsontwerp oor onteiening in Nelspruit op 16 April bygewoon. Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer as ’n politieke spel is nie. ’n Verskeidenheid…

AFRIFORUM DOEN MONDELINGE VOORLEGGINGS AAN DIE PARLEMENT OOR DIE WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET EN DIE WETSONTWERP OP ONTEIENING
| |

AFRIFORUM DOEN MONDELINGE VOORLEGGINGS AAN DIE PARLEMENT OOR DIE WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET EN DIE WETSONTWERP OP ONTEIENING

AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor Wetgewing vir die Wysiging van Artikel 25 van die Grondwet gedoen, asook aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur teen die Wetsontwerp op Onteiening B 23-2020. Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, het AfriForum se…

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN OOR ONTEIENINGSWETSONTWERP
| |

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN OOR ONTEIENINGSWETSONTWERP

AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur, teen die Onteieningswetsontwerp B 23-2020. AfriForum is gekant teen die aanvaarding van hierdie wetsontwerp, aangesien die deurvoer daarvan ’n vernietigende uitwerking sal hê op die lewens van alle Suid-Afrikaners ten opsigte van huiseienaarskap, voedselsekuriteit en ekonomiese stabiliteit. Verskeie dele van die…

AFRIFORUM WOON OPENBARE VERHOOR BY OOR ONTEIENING SONDER VERGOEDING
| |

AFRIFORUM WOON OPENBARE VERHOOR BY OOR ONTEIENING SONDER VERGOEDING

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Saldanha op 30 Oktober 2020 bygewoon. Deon de Jager, AfriForum se hoof vir Gemeenskapstrukture vir die suidstreek, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer…

AfriForum woon openbare verhoor by oor onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum woon openbare verhoor by oor onteiening sonder vergoeding

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia op 25 Oktober 2020 bygewoon. James Stone, AfriForum se ondervoorsitter vir die Springbok-tak, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het beklemtoon dat die ANC se najaging van onteiening sonder vergoeding niks meer as ’n politieke…

Ramaphosa se ekonomiese groeiplan is naïef en utopies
| |

Ramaphosa se ekonomiese groeiplan is naïef en utopies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die ekonomiese groeiplan wat vandag deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, as ekonomies naïef en utopies bestempel. Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, sê dat die basiese boublokke wat in plek gesit moet word om ekonomiese groei te stimuleer, nie deur hierdie plan gedek word nie. “Dit sluit…

Hofaansoek oor grondbesetting vind in November plaas
| |

Hofaansoek oor grondbesetting vind in November plaas

AfriForum se aansoek word 24 tot 27 November aangehoor om as vriend van die hof gevoeg te word in die hofaansoek wat die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebring het om sekere gemeenregtelike remedies teen grondbesetters ongeldig te laat verklaar. AfriForum is teen dié aansoek gekant. Die oorspronklike aansoek…

900 onbenutte staatsplase bevestig onteiening sonder vergoeding sal misluk
| |

900 onbenutte staatsplase bevestig onteiening sonder vergoeding sal misluk

AfriForum is van mening dat die regering se erkenning dat bykans 900 plase – wat aan die staat behoort en sowat 700 000 hektaar beslaan – onderbenut word of ongebruik is weer eens bevestig dat die regering se poging om meer radikale grondhervorming in die vorm van onteiening sonder vergoeding deur te voer op ’n ramp…

End of content

End of content