AfriForum dien kommentaar teen Onteieningswetsontwerp by Vrystaatse provinsiale wetgewer in
| |

AfriForum dien kommentaar teen Onteieningswetsontwerp by Vrystaatse provinsiale wetgewer in

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verdere skriftelike kommentaar wat die Onteieningswetsontwerp (B 23 – 2020) sterk teenstaan, by die Vrystaatse provinsiale wetgewer ingedien. Dié wetsontwerp is tans voor die Nasionale Raad van Provinsies, en daarom het individuele provinsies geleenthede vir die publiek gegee om kommentaar in te dien. AfriForum het in 2023 skriftelike kommentaar teen…

AfriForum gaan voort met sy stryd teen Onteieningswetsontwerp deur skriftelike kommentaar by Wes-Kaapse parlement in te dien
| |

AfriForum gaan voort met sy stryd teen Onteieningswetsontwerp deur skriftelike kommentaar by Wes-Kaapse parlement in te dien

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verdere skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] ingedien. Dit volg nadat die Wes-Kaapse provinsiale parlement se staande komitee oor infrastruktuur ’n geleentheid gegun het vir kommentaar op dié wetsontwerp. AfriForum het in 2023 skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp by die gekose komitee oor vervoer, staatsdiens en administrasie,…

AfriForum neem sterk standpunt in teen vernietigende Onteieningswetsontwerp in mondelinge aanbieding
| |

AfriForum neem sterk standpunt in teen vernietigende Onteieningswetsontwerp in mondelinge aanbieding

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging wat die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] sterk teengestaan het voor die Gautengse Wetgewer se Portefeuljekomitee vir Infrastruktuurontwikkeling en Eiendomsbestuur in Pretoria gelewer. “Onteiening sonder vergoeding is staatsgoedgekeurde diefstal, immoreel en ’n skending van menseregte. Dit is ’n onmenslike beleid wat gemotiveer word deur ’n kombinasie van…

AfriForum: Inwoners van elke provinsie moet hul stemme dik maak teen Onteieningswetsontwerp
| |

AfriForum: Inwoners van elke provinsie moet hul stemme dik maak teen Onteieningswetsontwerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag verdere geskrewe kommentaar ingedien teen die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020]. Dít volg nadat die Gautengse Wetgewer se Portefeuljekomitee oor Infrastruktuurontwikkeling en Eiendomsbestuur ’n geleentheid vir kommentaar op die wetsontwerp geopen het. AfriForum gaan ook in Junie aan die volgende geleenthede vir mondelingse voorleggings rakende hierdie wetsontwerp deelneem: AfriForum beklemtoon…

Konstitusionele Hof wys EFF se aansoek om verlof tot appèl in AfriForum se grondbesettingsaak van die hand
| |

Konstitusionele Hof wys EFF se aansoek om verlof tot appèl in AfriForum se grondbesettingsaak van die hand

Die Konstitusionele Hof het vandag Julius Malema en die EFF se aansoek om verlof tot appèl teen ’n interdik wat AfriForum in 2017 bekom het van die hand gewys. Hierdie interdik het Malema en die EFF verbied om mense aan te hits om private eiendom te betree en dit onwettig te okkupeer. Malema en die…

Openbare druk nodig om Onteieningswetsontwerp wat privaat eiendomsreg ernstig bedreig, te stop
| |

Openbare druk nodig om Onteieningswetsontwerp wat privaat eiendomsreg ernstig bedreig, te stop

Die burgerregteorganisasie AfriForum benadruk dat die aanvaarding van die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] ’n verwoestende impak op alle Suid-Afrikaners sal hê, veral in die konteks van huiseienaarskap, voedselsekerheid en ekonomiese verwoesting. AfriForum het vandag verdere kommentaar ingedien wat hierdie wetsontwerp sterk teenstaan. Dit volg nadat die Gekose Komitee oor Vervoer, Staatsdiens en Administrasie, Openbare…

Hooggeregshof wys Malema en EFF se aansoek om verlof tot appèl in AfriForum-grondbesettingsaak met koste van die hand
| |

Hooggeregshof wys Malema en EFF se aansoek om verlof tot appèl in AfriForum-grondbesettingsaak met koste van die hand

Die Hooggeregshof in Pretoria het vandag Julius Malema en die EFF se aansoek om verlof tot appèl teen ’n interdik wat AfriForum in 2017 bekom het, van die hand gewys. Hierdie interdik het Julius Malema en die EFF verbied om mense aan te hits om private eiendom te betree en dit onwettig te beset. Die…

AfriForum verwerp onvoldoende wysigings aan Grondhofwetsontwerp
| |

AfriForum verwerp onvoldoende wysigings aan Grondhofwetsontwerp

Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum verteenwoordig die Grondhofwetsontwerp steeds ’n onbehoorlike, duur en potensieel ongrondwetlike poging om na bewering die beregting van grondverwante geskille in Suid-Afrika te verbeter. Die organisasie het skriftelike vertoë aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se Gekose Komitee oor Veiligheid en Geregtigheid gerig en aangedring dat die wetsontwerp in sy huidige…

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies
| |

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies

AfriForum het op 3 November ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Oos-Kaap se Premier ingedien. AfriForum se brief beklemtoon dat die wetsontwerp verwoestende gevolge vir die reeds sukkelende ekonomie sal hê, burgers wreed van hul eiendomsreg sal ontneem, meer weë vir korrupsie moontlik sal maak en die finansiële sektor…

AfriForum loods omvattende veldtog teen onteieningswetsontwerp
| |

AfriForum loods omvattende veldtog teen onteieningswetsontwerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende veldtog geloods teen die onteieningswetsontwerp wat privaateiendomsreg bedreig. Hierdie veldtog het ’n plaaslike, nasionale en internasionale komponent. Nasionaal behels hierdie veldtog ’n manifes, wat die onteieningswetsontwerp teenstaan, en onderteken is deur 13 burgerregte-, landbou-, politieke- en ander organisasies van regoor die land. AfriForum se regspan…

End of content

End of content