Gesonde oordeel is nou van kardinale belang
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking…
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking…
“Niemand het verlede jaar September, toe ons begrotings moes opstel, hierdie pandemie sien kom nie. Skole én ouers kry…
“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol…
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog…
Die staat van inperking en die krisis rondom die Covid-pandemie het tot gevolg gehad dat AfriForum-lede nie hul tydskrif ontvang…
Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat van inperking het die land en ekonomie op sy knieë gedwing. Miljoene mense…
“Ek is doodseker dat die mense wat voedselhulp wil sentraliseer nog nie daar waar die nood druk was nie. Dít…
AfriForum het vandag ’n omvattende Covid-19-gemeenskapsplan bekendgestel wat ten doel het om gemeenskappe te midde van die Covid-19-pandemie op te…
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing