JY HET NOG NET ’N PAAR DAE OM TEEN DIE ANC SE VOORGENOME WYSIGINGS AAN DIE VUURWAPENWET BESWAAR TE MAAK!
Deur Alet Rademeyer Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens is daarop gemik om wetsgehoorsame burgers…
SPLINTERNUWE AFRIKAANSE PRENTEBOEK VIR KLEINSPAN BINNEKORT BY KRAAL UITGEWERS TE KOOP
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Splinternuwe en pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek vir jong lesertjies is binnekort op Kraal Uitgewers se webtuiste…
MOONTLIKHEDE MOET ONDERSOEK WORD OM BELASTINGGELD IN PROJEKTE TE BELÊ WAT GEMEENSKAPPE VERSTERK
Deur Alet Rademeyer Belastingbetalers is kwaad vir die regering wat nie hul verantwoordelikhede teenoor die burgers van die land nakom…
AFRIFORUM-TAKKE WYS HUL GROEN VINGERS MET OPRIG VAN GROENTETONNELS
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum-takke begin al hoe meer om eienaarskap oor hul gemeenskappe se voedselsekuriteit te neem met die plant…
SLAGGATUITDAGING ’N GROOT SUKSES
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se takke is in Mei uitgedaag om soveel as moontlik slaggate in hul dorp te vul…
ORGANISASIES EN POLITIEKE PARTYE GOOI WAL TEEN VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWET
Deur Alet Rademeyer Verteenwoordigers van sowat 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die…
MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500…
BOEK IN AFRIKAANS EN RUSSIES WERP LIG OP PERSOONLIKE VRIENDSKAPPE TUSSEN BOERE EN RUSSE
Deur Alet Rademeyer Die hartlike verhouding wat daar tussen die Russe en Boere tydens en ná die Anglo-Boereoorlog bestaan het,…
HORTOLOOG VAN ORANIA SE WERK WORD INTERNASIONAAL GEPUBLISEER
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Anelle Blanckenberg, ʼn hortoloog van Orania, het onlangs uit Switserland gehoor dat die eerste van ‘n reeks…
End of content
End of content