KYK: BEDROGKLAG TEEN BLOEMHOF-SILO’S GEOPEN OM BOERE TE HELP WAT ERGE PRYSVERLIESE LY
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om hulself en hul gesinne te beveilig, terwyl die ANC-regering ook ’n swaard oor hul kop hou met sy beleid oor onteiening sonder vergoeding. Insetkoste is hemelhoog en boere kry weens prysmanipulasie ook nie die pryse wat hul toekom vir hul…