Forum Nuus: Die Week se Blitsflits
AfriForum het ’n nuwe projek geloods om Suid-Afrika se grense te help beveilig. Die Grenswag Inisiatief is begin ná die…
AfriForum het ’n nuwe projek geloods om Suid-Afrika se grense te help beveilig. Die Grenswag Inisiatief is begin ná die…
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n navorsingsverslag vrygestel wat aantoon dat Afrikaners in nood is en dat almal een of…
Ondanks die winter wat stadig maar seker vir al hoe meer koue dae begin sorg, is AfriForum se takke en…
Van 31 Mei 1652 – die eerste dag waarop ’n inwoner aan die suidpunt van Afrika skriftelik oor die dag…
As dit by die instandhouding en skoonmaak van parke en geskiedkundige plekke kom, skiet munisipaliteite dikwels ver tekort. AfriForum se…
AfriForum dien vandag hofstukke in om die vereiste dat bestuurderslisensiekaarte elke vyf jaar hernu moet word, teen te staan. Daniël…
Die aankondiging van Nathi Mthethwa, die Minister van Kuns en Kultuur, oor die wysiging van die Afrikaanse Taalmonument (ATM) in…
Die boete van R10 miljoen wat die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit in die Randfontein-streekhof opgelê is, is ’n oorwinning…
Sedert Februarie vanjaar is AfriForum besig met ’n veldtog teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys. Hierdie poging om onderwyswetgewing te…
AfriForum het vandeesweek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) weer ’n bloedneus gegee in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing