Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
In ’n week wat verlof tot appèl aan AfriForum toegestaan is in die EFF-haatspraaksaak het die burgerregteorganisasie ook gehelp om…
In ’n week wat verlof tot appèl aan AfriForum toegestaan is in die EFF-haatspraaksaak het die burgerregteorganisasie ook gehelp om…
Luister hier na die artikel: EFF-leier Julius Malema en EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi is onlangs op ’n aanklag van aanranding op…
AfriForum het vandeesweek sukses in die Hooggeregshof in Mbombela in Mpumalanga behaal en sodoende verseker dat inwoners van die Sunfield-tehuis…
Oor verdeeldheid binne die ANC is daar nie meer enige onduidelikheid nie. Selfs die party se leierskap is uitgesproke en…
AfriForum het onlangs tot die Demokratiese Alliansie (DA) se hofsaak teen kaderontplooiing as vriend van die hof toegetree. Die ANC…
Die Oktober-skoolvakansie is vir baie mense sinoniem met die Momentum Beleggings Aardklop-kunstefees wat vanjaar op drie plekke opwip. Dié fees…
Die ekonomiese uitdagings van ons tyd laat ook hulle merk op biblioteke. Landswyd word daar in die ergste gevalle besluit…
Dames en here, dit is werklik ’n groot voorreg om die 47ste HF Verwoerd-gedenklesing te lewer. Wanneer mens kyk na…
AfriForum het die afgelope week op verskeie maniere bydraes gemaak om ’n verskil in ’n klomp dorpe te maak. Hommeltuie…
Gore Vidal het gesê: “Wat burgerlike vryhede betref, kan enigiemand wat nie waaksaam is nie, hom eendag bevind, indien nie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing