MODISE SE REGSVERTEENWOORDIGER BRING AANSOEK OM ONTSLAG
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger vir Thandi Modise, speaker van die parlement, het ‘n aansoek om ontslag in die dieremishandelingsaak teen haar gebring. Die saak het in die Potchefstroomse Streekshof hervat ná getuienis van ‘n veearts en ‘n voormalige werknemer op haar plaas gister aangehoor is. In ‘n verrassende wending het Mpofu gevra…