KYK: SKONER UITSIG VIR N2-PADVERBRUIKERS NÁ PONGOLA-TAK INGRYP
|

KYK: SKONER UITSIG VIR N2-PADVERBRUIKERS NÁ PONGOLA-TAK INGRYP

Die Britse oudpremier, Margaret Thatcher, het eens gesê dat sy eerste minister geword het, met die doel om Brittanje van ’n afhanklike na ’n selfstandige samelewing en van “’n gee-dit-vir-my-“ na ’n “doen-dit-self-nasie” te verander. In die gees hiervan, gryp AfriForum-takke en gemeenskappe self regoor die land in om staatsverval en swak dienslewering aan bande…

DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN
|

DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN

Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur meesters in die bedryf in ’n teaterproduksie omskep. Dié produksie het vir die eerste keer in 2019 by die Aardklop-kunstefees op die planke gekom en was daarna ook by die Toyota US Woordfees. Dit sou…

UITSPRAAK VOORBEHOU IN KOSTER-SAAK
|

UITSPRAAK VOORBEHOU IN KOSTER-SAAK

Deur Alet Rademeyer Uitspraak is voorbehou in die Mmabatho Hooggeregshof waar die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en die aangestelde dienstemaatskappy Pionier versoek het om voort te gaan met die bestuur van die water- en rioolwerke in Koster en Swartruggens. Dit kom nadat die LUR (Cogta) en die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit ‘n dringende aansoek gebring…

HOF HOOR KGETLENG MUNISIPALE BESTUUR DOEN NIKS OM WATER- EN RIOOLWERKE REG TE RUK
|

HOF HOOR KGETLENG MUNISIPALE BESTUUR DOEN NIKS OM WATER- EN RIOOLWERKE REG TE RUK

Deur Alet Rademeyer Die munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit in die Noordwes het ’n hofbevel willens en wetens verontagsaam en niks gedoen om die water- en rioolwerke by Koster reg te ruk nadat hy in die Mmabatho Hooggeregshof beveel is om dit te doen nie. Só het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum…

KAKEBEENWA WAT BLOEDRIVIER OORLEEF HET NÓÚ BY DIE VOORTREKKERMONUMENT TE SIEN
|

KAKEBEENWA WAT BLOEDRIVIER OORLEEF HET NÓÚ BY DIE VOORTREKKERMONUMENT TE SIEN

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Danksy samewerking tussen die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), ’n klein plattelandse laerskool en ’n familie wat hul erfenis koester, het die enigste oorblywende kakebeenwa wat die Slag van Bloedrivier oorleef het, nou ’n nuwe tuiste by die Voortrekkermonument gevind. Dié pronkstuk, wat as die Laas-wa bekend staan, dateer van ongeveer 1826…

SEB BEMAGTIG NIE SWART MENSE NIE, MAAR EERDER VRIENDE VAN DIE ANC
|

SEB BEMAGTIG NIE SWART MENSE NIE, MAAR EERDER VRIENDE VAN DIE ANC

Deur Andrea van Wyk Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is moreel bankrot. Dit benadeel almal in die land behalwe diegene met politieke bande se beursies en hulle wat deur die ideologie bedwelm is, sê Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum. Roets het Woensdagaand in Melrose Arch, Johannesburg, gepraat tydens ’n paneelbespreking van die…

KYK: BLOEMFONTEIN SKONER NA AFRIFORUM-TAKKE #VEGENBOU-WEEK MET MASSA VULLISVERWYDERINGSPROJEK AFSKOP
|

KYK: BLOEMFONTEIN SKONER NA AFRIFORUM-TAKKE #VEGENBOU-WEEK MET MASSA VULLISVERWYDERINGSPROJEK AFSKOP

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se Bloemfontein-takke het hul #VegEnBou-projek vandeesweek afgeskop deur meer as honderd ton vullis te verwyder en ’n bewusmakingsessie oor die burgerregte-organisasie se aktiwiteite in dié stad te hou. Verskeie woonbuurte in Bloemfontein gaan gebuk onder swak munisipale bestuur, waarvan vullisverwydering tans een van die grootste uitdagings is. Dit wil ook voorkom…

AFRIFORUM SE LUGSTEUNEENHEID BY GARIEPDAM VIR LIGTEVLIEGTUIG-SAAMTREK
|

AFRIFORUM SE LUGSTEUNEENHEID BY GARIEPDAM VIR LIGTEVLIEGTUIG-SAAMTREK

Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se lugsteuneenheid is uitgenooi om vanjaar by die North Meets South-saamtrek vir LS1 ligtevliegtuie by die Gariepdam ’n voorlegging en hommeltuigdemonstrasie te doen. Dit word van vandag tot Sondag aangebied. “Dis ’n wonderlike geleentheid vir ons om meer vlieëniers by die lugsteuneenheid te betrek,” sê Deon Steyn, AfriForum se bestuurder van…

MODISE-UITSPRAAK: AFRIFORUM GAAN APPELLEER NÁ ONTSLAG
|

MODISE-UITSPRAAK: AFRIFORUM GAAN APPELLEER NÁ ONTSLAG

Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, gaan appelleer teen die uitspraak van landdros Ben Mtebele, wat vandag in die Potchefstroomse Streekhof, die aanklagte van dieremishandeling teen Thandi Modise, speaker in die parlement, laat vaar het. Dit volg nadat adv. Dali Mpofu, haar regsverteenwoordiger, gister ’n Artikel 174-aansoek vir haar ontslag…

End of content

End of content