ORGANISASIES EN POLITIEKE PARTYE GOOI WAL TEEN VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWET
|

ORGANISASIES EN POLITIEKE PARTYE GOOI WAL TEEN VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWET

Deur Alet Rademeyer Verteenwoordigers van sowat 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die bestaande Vuurwapenwet met mag en mening, én tot in die howe as dit nodig is, te beveg. Verskeie van dié organisasies het aan ’n konferensie by die AfriForum Teater deelgeneem en mondelinge…

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE
|

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500 teatergangers én talle bekende gesigte is reeds deur sy deure. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is die teater onder meer gestig om te verseker dat daar, te midde van die ernstige impak wat…

BOEK IN AFRIKAANS EN RUSSIES WERP LIG OP PERSOONLIKE VRIENDSKAPPE TUSSEN BOERE EN RUSSE
|

BOEK IN AFRIKAANS EN RUSSIES WERP LIG OP PERSOONLIKE VRIENDSKAPPE TUSSEN BOERE EN RUSSE

Deur Alet Rademeyer Die hartlike verhouding wat daar tussen die Russe en Boere tydens en ná die Anglo-Boereoorlog bestaan het, word vandag weer in herinnering geroep met ’n boek Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe wat binnekort amptelik bekendgestel word. Die bekende sportfotograaf Wessel Oosthuizen en die bekende skrywer-historikus Nico Moolman is die skrywers van die boek. Moolman…

HORTOLOOG VAN ORANIA SE WERK WORD INTERNASIONAAL GEPUBLISEER
|

HORTOLOOG VAN ORANIA SE WERK WORD INTERNASIONAAL GEPUBLISEER

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Anelle Blanckenberg, ʼn hortoloog van Orania, het onlangs uit Switserland gehoor dat die eerste van ‘n reeks wetenskaplike artikels oor haar doktorale navorsing internasionaal gepubliseer is. Die Universiteit Stellenbosch (US) beskryf hortologie as die wetenskap, tegnologie en besigheid van intensiewe plantkweking vir menslike gebruik, van kleinskaalse groentetuine tot die aktiwiteite van ‘n…

UITSTALLING BY VOORTREKKERMONUMENT TER VIERING VAN REPUBLIEKDAG
|

UITSTALLING BY VOORTREKKERMONUMENT TER VIERING VAN REPUBLIEKDAG

Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei) in die Erfenissentrum by die Voortrekkermonument (VTM) geopen om die 60-jarige herdenking van Republiekwording in 1961 te vier. Dié uitstalling bestaan uit verskeie borsbeelde en skilderye wat voor 1994 in die Uniegebou was. “Hierdie is die eerste van baie uitstallings,” sê dr….

SOLIDARITEIT GAAN VOORT OM MINISTER OOR KUBANE IN HOF TE PAK
|

SOLIDARITEIT GAAN VOORT OM MINISTER OOR KUBANE IN HOF TE PAK

Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan haar maar vir ’n fel stryd rondom die omstrede Kubane-kwessie voorberei. Terwyl sy die publiek probeer mislei het deur voor te gee dat Solidariteit die saak teruggetrek het én dat die Kubane nie as volwaardige ingenieurs gaan werk nie, sê dr. Dirk…

SÊ NOU NEE VIR REGERING WAT JOU VUURWAPEN WIL VAT!
|

SÊ NOU NEE VIR REGERING WAT JOU VUURWAPEN WIL VAT!

Deur Alet Rademeyer Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is. Die voorstelle het wye en woedende reaksie ontlok en word ook deur opposisiepartye en vuurwapenkenners as irrasioneel en verregaande bestempel. Uit reaksie op sosiale media is dit duidelik dat die regering hom…

AKADEMIA VIER UITNEMENDE PRESTASIES TYDENS ERKENNINGSGELEENTHEID
|

AKADEMIA VIER UITNEMENDE PRESTASIES TYDENS ERKENNINGSGELEENTHEID

Deur Zydèlia Venter Akademia het op Donderdag 20 Mei 2021 die uitnemende akademiese prestasies van 2020 tydens ʼn spoggeleentheid by die Atterbury Teater in Pretoria erken. Weens Covid-19-regulasies is kwalifikasies vroeër vanjaar in absentia oorhandig, maar het die instelling besluit om steeds ʼn formele funksie op ʼn kleiner skaal te hou om dié groot mylpaal in die…

ANC SAL DOM WEES OM WOEDE VAN MENSE OP GRONDVLAK TE IGNOREER
|

ANC SAL DOM WEES OM WOEDE VAN MENSE OP GRONDVLAK TE IGNOREER

Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense aan die opbou oor hulle steeds belasting moet betaal, terwyl hul hardverdiende geld deur die ANC-regering gesteel en deur amptenare aangewend word om hulself te verryk. Só meen kenners wat vandag aan ’n sitkamergesprek van AfriForum deelgeneem het wat regstreeks op sosiale media uitgesaai is. Prof….

FORUM SEKURITEIT LEER BASIESE BRANDBESTRYDING
|

FORUM SEKURITEIT LEER BASIESE BRANDBESTRYDING

Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste basiese brandbestrydingskursus in Kloofsig, Centurion, aangebied. Personeel van AfriForum se hoofkantoor, lede van die Benoni-buurtwag en personeel van die Buffelsfontein Restaurant het die kursus bygewoon. Kursusgangers het onder meer geleer om verskillende soorte brande te identifiseer en die toepaslike brandbestrydingsprosedure toe te pas. “Die kursus het…

End of content

End of content