AfriForum ondersoek vertrapping van regte in 2016
Politiese ideologieë soos transformasie, regeringsinmenging asook die hoë misdaadsyfer is van die grootste faktore wat lei tot die vertrapping van…
Politiese ideologieë soos transformasie, regeringsinmenging asook die hoë misdaadsyfer is van die grootste faktore wat lei tot die vertrapping van…
Die produksiemaatskappy Forum Films, ʼn inisiatief van die burgerregte- organisasie AfriForum, het vandeesweek met ʼn toer in die VSA afgeskop…
Laerskoolleerlinge se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert…
’n Verslag is pas deur die burgerregte-organisasie AfriForum vrygestel waarin die verband tussen haatspraak deur politici en plaasmoorde vir die…
AfriForum het van die ANC-lede se optrede tydens vandag se parlementêre sitting oor plaasmoorde veroordeel. Ian Cameron, AfriForum se hoof…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Tzaneen-tak het die afgelope naweek ʼn massaskoonmaakprojek by ʼn strook van die Tzaneendam aangepak. Die Tzaneendam…
Ben Freeth, ’n boer van Zimbabwe en skrywer van die boek Mugabe en die wit Afrikaan, het vandag gewaarsku dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien….
Kraal Uitgewers het gewoeker tydens vanjaar se US Woordfees in Stellenbosch en gesprekvoering oor Afrikaans asook inligtingsessies oor twee van…
Die Noordwes-regering se planne om ’n standbeeld teen R6 miljoen vir pres. Jacob Zuma by Groot Marico op te rig,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing