Dís waarom AfriForum nie ’n voorlegging aan die Spur-paneel maak nie
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek…
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek…
Annelise de Vries, taalbeplanningskoördineerder by die burgerregte-organisasie AfriForum, het vandeesmaand ʼn referaat oor taalregte-aktivisme gelewer tydens die organisasie MIME (Mobility…
Afrikaans is ʼn ryk en unieke taal. Suid-Afrika sal intellektueel armer wees as daar nie plek vir die taal in…
Deur Mariska Batt “Dis hartseer om te sien hoe mense alles verloor. Jy wil meer doen om te help, maar…
Deur Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch Terwyl Afrikaans in Suid-Afrika, die land waar dit met bloedsweet en harde werk…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan sy noodfonds uitbrei ná die verwoestende veldbrande en storms in die Suid-Kaap wat minstens 10 000…
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre, ’n nieregeringsorganisasie wat hom vir ’n veilige samelewing beywer, en die FW de…
Guido Urlings, veldtogkoördineerder van AfriForum, en Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, het pas uit Groningen, Nederland, teruggekeer ná ’n…
AfriForum en Solidariteit Helpende Hand se Vryheid-takke het vandeesweek hul eerste gesamentlike gemeenskapsentrum in dié dorp geopen. Die sentrum is…
“Duidelike riglyne en reëls in skole is sinoniem met doeltreffende onderrig en leer.” Só sê Carien Bloem, AfriForum se veldtogkoördineerder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing