Optogte nodig om plaasmoorde op agenda te hou
Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal…
Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal…
Die omstrede adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans adjunkdirekteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), gaan deur AfriForum se…
“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur…
Hy is onbeskryflik opgewonde oor wat die toekoms inhou. Só sê Louis Loubser, die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat…
Waar ’n wil is, is daar altyd ’n weg. Aan die woord is Frances Delport, hoof van die Beyers Bytjies-kleuterskool…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie het vandag sy stem by die van duisende beswaarmakers gevoeg wat bekommerd is oor die…
Deur Alet Rademeyer Afrikaners het geen ander keuse nie as om aan te hou droom en aan te hou bou…
AfriForum en die omgewingsorganisasie, Treasure Karoo Action Group (TKAG), het onlangs betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking…
Deur Kallie Kriel Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in…
Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing