AfriForum skenk 42 ton voer aan boere in Williston
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy…
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy…
Twee hofsake moes vandeesweek uitgestel word omdat daar nie tolke in Afrikaans beskikbaar was nie. Die een saak is die…
Plaasmoorde en plaasaanvalle is ’n tergende krisis en vraagstuk waarmee derduisende Suid-Afrikaners daagliks worstel. In plaas daarvan om net beskuldigings…
Terwyl Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, en haar departement AfriForum verlede week daarvan beskuldig het dat die…
AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag in Velddrif in die Wes-Kaap gestig. Die gewilde skrywer Dana Snyman was…
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
Die burgerregte organisasie AfriForum se knak korrupsie opleidings-veldtog het vandag in Gauteng afgeskop. Dit volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na…
Suid-Afrikaners sal dalk binnekort die rolprent- en publikasieraad (RPR) se toestemming moet kry voordat hul op Facebook by hul gunsteling…
Die gelykheidshof in Pretoria het vandag beveel dat Luvuyo Menziwa, ʼn voormalige lid van die Universiteit van Pretoria (UP) se…
AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om die ou Suid-Afrikaanse landsvlag as haatspraak te verklaar, teenstaan. Ernst Roets,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing