Dubbel & Dwars in Afrikaans
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Om lief te wees vir Afrikaans is nie ’n keuse of ’n besluit nie, dis ‘n onlosmaaklike deel van wie ons is. So sê Sallas de Jager van die Afrikaanse musiekgroep Klopjag, een van die vele Afrikaanse kunstenaars wat vermaak gaan verskaf by die “Dubbel & Dwars in Afrikaans”-musiekfees by Wiesbaden in…