|

Bevelvoerder verwoes erfenis glo sover hy gaan

Die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, het glo nie net van die gedenkteken by dié kollege ontslae geraak nie. Hy het na bewering ook vroeër toe hy by die Berede en honde-eenheid van die polisie in Pretoria-Wes aan die stuur van sake was, opdrag gegee dat die ou polisie-embleem…

|

AfriForum-internskap eindig met suksesvolle voorleggings

  Deur Jhua-nine Wyrley-Birch. Die AfriForum internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol gesluit. AfriForum het die afgelope twee weke vir 12 studente die geleentheid gegee om saam met die koördineerders van AfriForum verskeie munisipalieite se werk te doen in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Gauteng.

|

Gee boere ook veiligheidsmaand soos vir polisielede – AfriForum

Dit is ironies dat die polisie kan bekend maak dat 22 polisielede sedert April in misdaadvoorvalle landwyd dood is, terwyl dit ’n nagmerrie is om enige statistiek oor plaasmoorde uit hulle te kry. Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, is dit skreiend dat die polisie nie statistiek oor moorde op boere wil bekend…

|

Hoekom moet publiek e-tol betaal as amptenare weier?

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die uitstaande e-tolskuld van ses plaaslike owerhede in Gauteng wat meer as R2,4 miljoen beloop, dra die boodskap uit dat plaaslike regerings hulself hoër ag as die belangstingbetalers wat die e-tolstelsel tans moet befonds. So sê Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) nadat dit aan die lig gekom…

Staan vir AfriForum Jeug in die volgende Tuks VSR-verkiesing

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die verteenwoordigende studenteraad is die hoogste studente-leierskapstruktuur van die Universiteit van Pretoria. “Jy beskerm ander studente se belange op kampus en is deel van iets groter wat ’n werklike impak op studente se lewens het as jy deel hiervan is,” verduidelik Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug.

End of content

End of content