Tweede borgtogaansoek van vermeende Belfast-moordenaars binnekort aangehoor
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die…
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur…
AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo geloods.
Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar…
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy…
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die…
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog,…
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van…
AfriForum en AfriSake bied tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aan. Tydens dié sessies, wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing