Loodgieter klim in bokskryt om geld vir Wilmien Potgieter-fonds te in
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions…
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions…
Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk deur gewelddadige betogings, politieke moddergooiery en radikale afskaffing op tersiêre-onderwysvlak. Tog meen…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen voormalige sportminister Fikilie Mbalula by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg…
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n entrepreneur te word nie.” So meen Albert van…
Striemende aanvalle, ook van die regbank, is die afgelope weke op adv. Busisiswe Mkhwebane, Openbare Beskermer (OB), en haar kantoor…
’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer…
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena…
AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde…
Ons moet almal ophou sê eendag sal ek. Niemand weet waar hulle môre of oormôre gaan wees nie. Ons moet…
Dit lyk of adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se dae getel is. Dit sal wel die geval wees…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing