Alle lewens maak saak, sê Hartswater-gemeenskap waar moordverdagtes van Brand-gesin verskyn
Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die…
Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die…
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres. Cyril Ramaphosa se beloftes dat daar veral…
As burgerregte-organisasie is AfriForum by tientalle projekte, aksies en veldtogte betrokke om die belange en regte van minderhede deurlopend te…
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit…
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party nie geneë is om die krisis rondom plaasmoorde en…
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans…
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat gebuk gaan onder die knellende uitwerking…
Landsburgers is nie veronderstel om die polisie te vrees nie. Maar al hoe meer klagtes duik op van gewone mense…
Die Covid-19-pandemie het derduisende mense en gemeenskappe se lewens oornag ontwrig en tot groot krisisse gelei. Die staat se…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, gaan die Botswana-regering help in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak. Die burgerregteorganisasie het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing