MODISE SE REGSVERTEENWOORDIGER BRING AANSOEK OM ONTSLAG
|

MODISE SE REGSVERTEENWOORDIGER BRING AANSOEK OM ONTSLAG

Deur Marthinus Koekemoer Adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger vir Thandi Modise, speaker van die parlement, het ‘n aansoek om ontslag in die dieremishandelingsaak teen haar gebring. Die saak het in die Potchefstroomse Streekshof hervat ná getuienis van ‘n veearts en ‘n voormalige werknemer op haar plaas gister aangehoor is. In ‘n verrassende wending het Mpofu gevra…

NUWE VENNOOTSKAP SAL FAMILIEBOERE EN SAKE-ONDERNEMINGS HELP TEEN DRAKONIESE ARBEIDSWETGEWING
|

NUWE VENNOOTSKAP SAL FAMILIEBOERE EN SAKE-ONDERNEMINGS HELP TEEN DRAKONIESE ARBEIDSWETGEWING

Deur Alet Rademeyer Die familieboerorganisasie Saai en die werkgewersorganisasie National Employers Association of South Africa (Neasa) het vandag ’n ooreenkoms in Pretoria onderteken om arbeidskwessies in landbou te oorbrug en om boere te help met arbeidsprobleme. Arbeidskwessies, in veral landbou, is tans ontsettend sensitief en boere is onder geweldige druk van die regering wat geen…

MATIES NÓG NADER AAN TOTALE VERENGELSING MET NUWE EMBLEEM ÉN TAALBELEID
|

MATIES NÓG NADER AAN TOTALE VERENGELSING MET NUWE EMBLEEM ÉN TAALBELEID

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Dit blyk dat die Universiteit Stellenbosch (US) met elke nuwe taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed op pad na totale verengelsing is. En dít  met Afrikaans as vyand nommer een. Met ’n nuwe konseptaalbeleid wat Afrikaans as inheemse taal ontken, akademici wat die media moet nader om hul misnoeë oor hul…

OPENBARE VERHORE OOR WYSIGINGSWETSONTWERP OOR ONTEIENING: GAAN MAAK BESWAAR!
|

OPENBARE VERHORE OOR WYSIGINGSWETSONTWERP OOR ONTEIENING: GAAN MAAK BESWAAR!

Deur Alet Rademeyer Die openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp op Onteiening (B23 van 2020) vind nou in verskillende provinsies plaas. Dié wysigingswetsontwerp sal die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) vervang. AfriForum doen ’n dringende beroep op sy lede en op die publiek om die verhore in die onderskeie provinsies by te woon…

LYS VAN “OPSY-STANERS” WEENS BEWEERDE BEDROG, KORRUPSIE EN GELDWASSERY KAN LANK WEES
|

LYS VAN “OPSY-STANERS” WEENS BEWEERDE BEDROG, KORRUPSIE EN GELDWASSERY KAN LANK WEES

Deur Alet Rademeyer Provinsiale leiers van die ANC het tot môremiddag vyfuur om lyste met name van ANC-lede wat van beweerde korrupsie of ander ernstige misdade aangekla word óf wat by beweerde korrupsie betrek of geïmpliseer word, bekend te maak. Dié inligting moet ironies genoeg aan die kantoor van Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC,…

BOEK OOR SLAG VAN DONKERHOEK WERP LIG OP WAAGMOED VAN BOERE MEER AS 120 JAAR GELEDE
|

BOEK OOR SLAG VAN DONKERHOEK WERP LIG OP WAAGMOED VAN BOERE MEER AS 120 JAAR GELEDE

Deur Alet Rademeyer Die geskiedenis oor die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill), wat op 11 en 12 Junie 1900 plaasgevind het, gee Afrikaners vandag nog hoop as gekyk word na die deursettingsvermoë en waagmoed wat die Boere tydens die veldslag aan die dag gelê het teen die magtige Brittanje. Donkerhoek, 11-12 Junie 1900:…

LESUFI HET SKYNBAAR GEEN VRIENDE MEER BEHALWE ANC-KADERS
|

LESUFI HET SKYNBAAR GEEN VRIENDE MEER BEHALWE ANC-KADERS

Deur Alet Rademeyer Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, het klaarblyklik nie meer enige vriende oor nie behalwe vir sy meelopers in die ANC. Dié omstrede LUR, wat ook die ANC se adjunkvoorsitter in Gauteng is, se kop is vandeesweek deur vakbonde, opposisiepartye en die burgerregtewaghond AfriForum geëis ná die soveelste storm om sy kop…

NUWE AFRIFORUM-SENTRUM WIL MUNISIPALITEITE HELP REGRUK
|

NUWE AFRIFORUM-SENTRUM WIL MUNISIPALITEITE HELP REGRUK

Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering is vandag tydens die bekendmaking van die Munisipale Oudit vir die Noordwes van stapel gestuur. Dié sentrum is begin in reaksie op die algemene verval en agteruitgang van munisipale dienste in veral die platteland. “Daar is minder as 10% van munisipaliteite in die land wat skoon…

BOEDELBEPLANNING NOODSAAKLIK OM UITVOERING AAN LAASTE WENSE TE GEE
|

BOEDELBEPLANNING NOODSAAKLIK OM UITVOERING AAN LAASTE WENSE TE GEE

’n Mens hoor al te dikwels nog van individue wat te sterwe kom sonder dat hul ’n behoorlike testament gehad het. Nie net het dit ernstige implikasies oor wat met die nalatenskap van gestorwenes gebeur nie. Dit veroorsaak enorme hartseer, trauma, pyn én frustrasie vir erfgename, begunstigdes én eksekuteurs wat agterbly en skielik met geweldige…

KYK: NOOD ONDER BEHOEFTIGE MEISIES NOOP #HELPHETTA-PROJEK OM UIT TE BREI
|

KYK: NOOD ONDER BEHOEFTIGE MEISIES NOOP #HELPHETTA-PROJEK OM UIT TE BREI

Deur Alet Rademeyer Solidariteit Helpende Hand het die afgelope sewe jaar sowat 3 000 behoeftige skoolmeisies deur middel van die #HelpHetta-projek gehelp. Dié projek voorsien sanitêre ware en higiëniese produkte aan meisies. Sedert die COVID-19-pandemie Suid-Afrika tot stilstand geruk het, het die nood onder meisies toegeneem met ’n bykomende 1 432 meisies wat aansoek om hulp gedoen…

End of content

End of content