Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum en Saai het vandeesweek weer hande gevat met ’n gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek deur ’n skoffelploeg aan Gung’s Boerdry te skenk….
AfriForum en Saai het vandeesweek weer hande gevat met ’n gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek deur ’n skoffelploeg aan Gung’s Boerdry te skenk….
Dr. Ernst Roets, bestuurshoof vir Strategie by AfriForum, se boek Kill the Boer, wat na Hongaars vertaal is, is vandeesweek…
Die ANC-regering laat skynbaar geen kans verbygaan om ’n verleentheid in die internasionale arena te skep nie. Die huidige polemiek…
AfriForum het vandeesweek opnuut versoek dat belanghebbendes weer vanaf 5 Mei 2023 die openbare raadplegingsessies bywoon waar die publiek mondelinge…
Nes ’n mens dink die ANC-regering het dalk die spreekwoordelike lig gesien, fisiese ligte brand deesdae mos maar min, vind…
Die Kaplyn is ’n splinternuwe musiekblyspel wat van 26 April by AfriForum Teater op die planke is. Teatergangers kan hulself…
Vanjaar se Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings word op 19 September gehou en val saam met Pretoria FM, wat dié toekennings aanbied,…
AfriForum Jeug het vandeesweek hul stem dik gemaak oor ’n paar belangrike sake terwyl die burgerregteorganisasie se takke en buurtwagte…
Hofsake waarby politici betrek word, sloer al hoe meer en langer weens hulle slinkse uitsteltegnieke (ook Stalingrad-tegnieke genoem) en Suid-Afrikaners…
In Maart vanjaar het ’n skrywe van die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt. genl. Thembisile Patekile, groot golwe in die media gemaak….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing