DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN
Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur meesters in die bedryf in ’n teaterproduksie omskep. Dié produksie het vir die eerste keer in 2019 by die Aardklop-kunstefees op die planke gekom en was daarna ook by die Toyota US Woordfees. Dit sou…