Afrikaans glo nie “verwater” by Maties, maar moenie vrede vertrou, maan AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Universiteit van Stellenbosch (US) se uitvoerende komitee (UK) se mosie wat die waarborg gegee het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Universiteit van Stellenbosch (US) se uitvoerende komitee (UK) se mosie wat die waarborg gegee het…
Die aanslag op enkelmedium Afrikaanse skole is besig om benewens Gauteng ook na ander provinsies uit te brei. Oproerige ANC-jeugdiges…
Minderhede en kultuurgroepe regoor die wêreld eis moedertaalonderrig en die beskerming van hul taal, simbole en monumente op. Daar…
’n Wildvanger en sy vriendin is Saterdagoggend helder oordag wreed aangeval by ’n lodge in die Beestekraal/Brits-omgewing. Eddie Kritzinger (44)…
Twee buurtwaglede van Vaalpark wat onder die AfriForum-tak van Sasolburg val, het eergisteraand ’n verdagte man vasgetrek terwyl hulle patrollie…
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van Onderwys, se planne om Afrikaanse skole te vernietig, sal met hand en tand…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag een van die mees omvattende veldtogte nog teen plaasmoorde aangekondig. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof…
Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Toegang tot ’n universiteit behoort ’n reg, en nie ’n voorreg te wees nie.” Só het adj.pres….
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons is tydens ons besoek aan Suid-Afrika oor plaasmoorde vertel, maar om self te sien wat werklik…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing