Organisasies vat hande om boere in droogtekrisis by te staan
Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste…
Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste…
Forum Films se dokumentêr oor die ANC se gewelddadige optrede as bevrydingsbeweging het fliekgangers in Pretoria gisteraand aangegryp. Tainted Heroes…
Die burgerregte-organisasie gaan die vier boere van Parys in die Vrystaat bystaan met hul regskoste nadat hulle van moord aangekla…
AfriForum se tydskrif, Forum, is in die pos vir die burgerregte-organisasie se meer as 150 000 lede. Dit is egter…
Meer as 50 hoërskoolleerlinge wat tans die burgerregte-organisasie se heel eerste leierskapsontwikkelingskamp by Mooikrans Equus in Amersfoort, Mpumalanga, bywoon,…
Tainted Heroes, die dokumentêre film wat handel oor die ANC se oneerbare verlede tydens die struggle, is noodsaaklik sodat die…
Minister Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, kry die wind van voor oor sy aankondiging dat die Anglo-Boereoorlog (ABO)…
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het gister sy nasionale maand van protes teen plaasmoorde afgesluit met ’n bewusmakingsveldtog by ambassades in Pretoria….
Dave van Staden van Pretoria is R10 000 ryker nadat hy vandag as die gelukkige wenner van AfriForum se Superbru-wedstryd…
Met November wat deur AfriForum tot protesmaand teen plaasmoorde verklaar is, het sowat 70 000 Suid-Afrikaners reeds ’n petisie teen…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing