Bevelvoerder verwoes erfenis glo sover hy gaan
Die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, het glo nie net van die gedenkteken by dié kollege ontslae geraak nie. Hy het na bewering ook vroeër toe hy by die Berede en honde-eenheid van die polisie in Pretoria-Wes aan die stuur van sake was, opdrag gegee dat die ou polisie-embleem…