|

AfriForum skerp veiligheid by sorgsentrum vir gestremdes op

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se Lydenburg-tak in Mpumalanga het ingegryp na ’n onlangse inbraak by die Wenakker-versorgingsentrum vir gestremdes in die provinsie. Díe instansie sien om na liggaamlik en verstandelike gestremde persone en het tans ’n inwonertal van 250. Wenakker is in Oktober 1969 gestig deur drie besorgde ouerpare wat destyds ook kinders met spesiale…

|

Staat se beoogde “internet-sensorskap” ondermyn mediavryheid

Drukgroepe vir die behoud van mediavryheid in Suid-Afrika is bekommerd oor die Rolprent- en publikasieraad (RPR) se voorgestelde drakoniese internet-regulasies wat ernstige implikasies vir mediavryheid inhou. As die nuwe regulasies wet word, is dit moontlik dat selfs Jan Alleman voor publikasie eers sy of haar Facebook-status, nuutste twiet en Instagram-foto aan RPR sal moet voorlê….

|

Landboustudente ontstig oor wegdoen met Afrikaans

Die Afrikaanse studente by die Elsenburg-landboukollege buite Stellenbosch is woedend nadat die kollege gister begin het om onderrig net in Engels aan te bied, terwyl ’n 50/50-taalbeleid vroeër aanvaar is. Daar is met die eensydige gebruik van Engels begin nadat 14 swart studente eergister kapsie teen onderrig in Afrikaans gemaak het. Hulle het onwettig betoog,…

|

Buffelspoort-gemeenskap gaan veiligheidsaksies verskerp na vlaag misdade

Emosies loop hoog onder inwoners van die misdaadgeteisterde Mooinooi en Buffelspoort-omgewing in Noordwes. ’n Veiligheidsvergadering is Woensdagaand gehou waartydens besluit is om die informele veiligheidstrukture beter te koördineer ten einde die inwoners beter te beveilig. Marcus Pawson, AfriForum se koördineerder in Noordwes en Jan-Piet Cooks, konsultant: gemeenskapsveiligheid by AfriForum, was by die vergadering wat deur…

|

Plakkate op kampusse wys Afrikaanse studente op hul regte

AfriForum Jeug het vandeesweek verskillende plakkate op die kampusse van die Puk, Tukkies, Kovsies en Maties opgesit om Afrikaanse studente oor brandende kwessies in te lig. Eduan Dupper, ondervoorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die doel van die projek is om groter bewustheid onder studente te skep oor sake wat hulle direk raak en teen…

|

NWU-visekanselier se antwoorde “onbevredigend”

AfriForum Jeug is “teleurgesteld” oor die “onbevredigende antwoorde” wat prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), gegee het in reaksie op ’n brief wat hulle aan hom gerig het oor die hantering van ontgroeningsvoorvalle op verskillende kampusse van die instelling. AfriForum Jeug het op 2 Junie ’n brief aan Kgwadi en die universiteitsraad gestuur…

|

Tablette vir skole is “pleister” om onderwyswonde te verberg

Die Gautengse LUR vir onderwys se plan om tablette ter waarde van R1,2 miljard aan duisende matrikulante in townshipskole uit te deel, is soos om ’n pleister te probeer plak op die onderwyswonde in die land. Só meen prof. Elda de Waal, onderwyskundige verbonde aan die Noordwes-Universiteit. De Waal het gesê sy het groot waardering…

End of content

End of content