AfriForum se Stellenbosch-tak verkies nuwe bestuur
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 3 Junie 2019 ’n nuwe bestuur verkies.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 3 Junie 2019 ’n nuwe bestuur verkies.
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in Pretoria bekend gemaak dat dié organisasie die keurders vir die Gautengse o.12- tot o.18-skolespanne…
President Cyril Ramaphosa is onder ’n morele verpligting om ’n sterk openbare standpunt teen plaasmoorde te neem, juis vanweë die…
AfriForum het gedurende Mei 2019 in George gewoeker tydens dié burgerregte-organisasie se #AnkerdorpPadskou. Verskeie aksies is suksesvol aangepak om die…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die nuutste plaasaanvalstatistiek vir 2019 bekend gemaak. ’n Plaasaanvalslagoffer het ook die…
AfriForum het die EFF en Julius Malema op terme geplaas om voor eerskomende Vrydag ’n verdere bedrag van R109 098,30 vir…
Die burgerregtewaghond AfriForum is teleurgesteld in David Makhura, premier van Gauteng, se besluit om Panyaza Lesufi vir ’n tweede termyn…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in Mei 2019 op verskeie maniere hoop geskep deur inisiatief te neem en in samewerking met…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag in samewerking met ander veiligheidsinstansies, naamlik die Florida GPF, HMA High Risk Security, Bhekani Abantu Services, Moks…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing