AfriForum se Voëlklip-buurtwag word vereer
AfriForum se Voëlklip-buurtwag het ’n toekenning ontvang tydens dié burgerregte-organisasie se driejaarlikse kongres, wat in Augustus gehou is. Die toekenning…
AfriForum se Voëlklip-buurtwag het ’n toekenning ontvang tydens dié burgerregte-organisasie se driejaarlikse kongres, wat in Augustus gehou is. Die toekenning…
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en…
Mnr. Thabo Mekhethoa, verteenwoordiger van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit, en AfriForum se Senekal-tak het op 6 September moontlike oplossings vir die…
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf….
Bheki Cele, minister van polisie, het op 11 September die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sterk kritiek uitgespreek oor Eskom se steenkoolkrisis wat sowel gemeenskappe as munisipaliteite se kragtoevoer in…
AfriForum se buurtwag in Kathu het ‘n nuwe beheerkamer oopgemaak wat by die KCC-terrein geleë is.
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat…
Die AfriForum-tak in Westonaria het op 13 September sy Drom jou Rommel-projek geloods as antwoord op onlangse swak besluite deur die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing