AfriForum skep hoop in Meyerton tydens boomplantmaand
Riversdale se park in Wyk 13 is vyf bome ryker ná die AfriForum-tak in Meyerton dit as deel van dié…
Riversdale se park in Wyk 13 is vyf bome ryker ná die AfriForum-tak in Meyerton dit as deel van dié…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope week ’n druk- en boorgatpomp herstel wat al ’n geruime tyd lank buite…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 15 September die veiligheid tydens ’n fietsrydag wat by die Hoërskool Ellisras gehou is, behartig.
AfriForum se Meyerspark-tak het gedurende die naweek van 15 September die strepe geverf van Sholto Douglasstraat. Die tak het onlangs…
Na afloop van die vullisterreinoudit wat AfriForum se Bethlehem-tak vroeër vanjaar uitgevoer het was dit reeds duidelik dat sowel die…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op Sondag, 2 September ’n berig op Facebook opgemerk rakende ’n vermiste kind vanuit dié dorp…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 30 Augustus 2018 deelgeneem aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waartydens vyf arrestasies…
Reitz se Christenskool, Hoërskool en Laerskool is elk ‘n paar bome ryker na hul dorp se AfriForum-tak dit as deel…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag breedvoerige kommentaar oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) ingedien en sterk kapsie daarteen gemaak.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing