AfriForum bied veiligheidsopleiding in Riversdal aan
AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype…
AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype…
AfriForum bedank op Internasionale Bloedskenkersdag almal wat bloed skenk en op dié wyse tallose lewens help red. AfriForum bedank ook…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-tak vorm, het op 12 Junie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang.
AfriForum se agt plaas- en buurtwagte in die Matzikama-streek het op 12 Junie 2019 opleiding in huis-en-haardbeskerming, toneelhantering en radiospraakprosedures…
AfriForum verwelkom die nuus dat vier verdagtes, wat vermoedelik by die Klapmuts-plaasaanval van 4 Junie 2019 betrokke was, in hegtenis geneem is.
Vyf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het die afgelope naweek ’n twee dae lange noodhulpkursus voltooi. Hierdie opleiding is in…
AfriForum het vandag die Noordwes hoë hof in Mafikeng genader en ’n dringende bevel bekom om ’n grondgryp te keer,…
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het op 31 Mei 2019 in Nelspruit begin en die Nelspruit-tak het reeds verskeie selfdoen- en skoonmaakaksies in Nelspruit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 10 Junie 2019 ’n sertifikaat aan Endriena Johnson, voorman van Gordonsbaai Vasteafval-aflaaifasiliteit, oorhandig en haar geloof vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing