AfriForum se Middelburg-tak voltooi volgende fase van helibladprojek
AfriForum se Middelburg-tak het fase twee van die herstelwerk aan die plaaslike hospitaal se heliblad by voltooi. Die heliblad is…
AfriForum se Middelburg-tak het fase twee van die herstelwerk aan die plaaslike hospitaal se heliblad by voltooi. Die heliblad is…
Op 27 September het een van AfriForum se Hospitaalpark-buurtwagpatrolleerders onraad vermoed toe hy op pad huis toe ’n persoon oor…
AfriForum se Rayton/Heuwelsig-buurtwag het op 27 September tydens ’n patrollie en in samewerking met die SAPD-blitspatrollie ’n gekaapte Toyota Fortuner…
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Drie lede van AfriForum se Moreletapark-tak se Grootfontein-buurtwag het gesertifiseerde vlak 1- en 2-noodhulpopleiding oor die afgelope paar naweke ontvang….
AfriForum het die afgelope naweek in samewerking met Amandri Tuindienste die bebosde ruimte op die hoek van Trichardtweg en Cradocklaan…
AfriForum spreek sy absolute afsku uit oor Nicholas Ninow se beweerde verkragting van ’n sewejarige dogtertjie tydens ’n insident wat…
Yollanda Fritz, lid van AfriForum se Bellville-buurtwag, het die afgelope paar weke die veiligheidsituasie by sowel die Laerskool Bellpark as…
AfriForum se Matzikama-tak het in September 30 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek geplant.
Die AfriForum-tak in Nelspruit het as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek bome by die perseel van die Nelspruit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing