AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang GOS-opleiding
AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Kempton Park-, Edenvale- en Germiston-buurtwag het op 11 Oktober 2018 in aanloop tot die laaste…
AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Kempton Park-, Edenvale- en Germiston-buurtwag het op 11 Oktober 2018 in aanloop tot die laaste…
Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 13 Oktober 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang en geleer om bloeding te stop en…
Tydens ’n patrollie op 11 Oktober 2018 is die Meyerspark-buurtwag deur ’n AfriForum-lid gekontak nadat dié lid ’n betreder in sy erf…
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n voorlegging oor plaasmoorde in Suid-Afrika aan lede van die Wes-Australiese parlement gemaak. Dié voorlegging…
Die AfriForum-tak in Overstrand het twee graad 9-leerders van die Hoërskool Hermanus geborg om die burgerregte-organisasie se jeugkamp tydens die September-skoolvakansie…
Drie slagoffers wie se lewens deur plaasaanvalle en -moorde geraak is, het vandag tydens ‘n verfilmde gespreksgeleentheid in Pretoria hul stories aan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die vullisterrein op Springbok besoek en geoudit, waarna bevind is dat dié terrein geensins aan…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het verlede week slaggate in dié dorp opgevul teen ’n koste van nagenoeg R26 000 as deel…
Verteenwoordigers van AfriForum is tans in Australië as deel van dié burgerregte-organisasie se internasionale veldtog teen plaasmoorde, waar hulle die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing