AfriForum se Potchefstroom-buurtwag ontvang patrollie-opleiding
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 18 Oktober 2018 basiese patrollie- en regsaspek-opleiding ontvang weens ’n toename in lede wat onlangs by die…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 18 Oktober 2018 basiese patrollie- en regsaspek-opleiding ontvang weens ’n toename in lede wat onlangs by die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Oktober 2018 by die Pro-Practicum skool in Krugersdorp besoek gaan aflê. Dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 Oktober 2018 by Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié skool se boeliebewusmakingsweek….
Die AfriForum-tak in Harrismith het onlangs voortgegaan om slaggate in sommige van die dorp se strate as deel van dié…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs selfverdedigingsopleiding voltooi wat deur Piet Venter aangebied is. Dit vorm deel van ’n reeks…
AfriForum se Bethal-tak het 30 bome by verskeie plekke op dié dorp geplant as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 15 Oktober 2018 die eerste fase van sy slaggatprojek afgeskop. Die projek, waartydens slaggate in die dorp…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 17 Oktober 2018 ’n skrywe aan die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit gerig en ’n datum vir ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin aangedring word op die onmiddellike skoonmaak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die feit verwelkom dat die ANC vandag plaasmoorde in ’n mediaverklaring veroordeel het, maar bygevoeg dat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing