AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 19 Junie 2019 opleiding ontvang in regsaspekte wat op…
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 19 Junie 2019 opleiding ontvang in regsaspekte wat op…
AfriForum se Paulpietersburg-tak het oor die afgelope twee maande basiese noodhulpopleiding in die omgewing aangebied, en 55 gemeenskapslede het hierdie…
President Cyril Ramaphosa se staatsrede is ’n sprekende voorbeeld van ANC-ideologie wat met die werklikheid gekonfronteer word en die ANC…
Die staat en verdedigingspan van Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag hul slotbetoë in die Randburgse…
AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en die SAPD het oor die afgelope naweek vier arrestasies tydens twee afsonderlike insidente in die Phalaborwa-omgewing…
AfriForum se Brakpan-, Springs- en Germiston-buurtwagte het op 13 Junie 2019 ’n inligtingsessie bygewoon wat deur AfriForum se 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid in Brakpan…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 14 Junie 2019 in samewerking met Hartbeesfontein Landelike Veiligheid daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te…
AfriForum se Lichtenburg-tak het vanjaar al behoorlik moue opgerol en hul tweede skoolverfaksie is op Donderdag 13 Junie 2019 voltooi. Laerskool Burgersdorp het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in ’n skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, dr. Naledi Pandor, versoek dat…
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing