Delmas-tak help om Herfsland Aftreeoord op te knap
Die inwoners van Herfsland Aftreeoord het AfriForum se Delmas-tak genader om met die verf van hul wooneenhede se dakke te…
Die inwoners van Herfsland Aftreeoord het AfriForum se Delmas-tak genader om met die verf van hul wooneenhede se dakke te…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig…
AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week R22 000 bestee om droogtehulp aan boere in die Waterberg-distrik te lewer deur vragmotors…
Die AfriForum-tak in Alberton het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief tien bome aan Hoërskool Dinamika geskenk. Volgens Henk…
AfriForum se Standerton-tak het ’n vuurvegter ontvang, wat deur Standerton se Midas en Agrinet geborg is. Dit is ’n baie…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery 17 bome by The Lucky Lucy Foundation buite dié…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordelike voorstede van Kaapstad, wat Bellville, Brackenfell en Kraaifontein insluit, het op Vrydag 19 Oktober 2018…
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Oktober 2018 by Laerskool Muldersdrif besoek gaan aflê. Dié veldtog skep bewustheid…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing