Hoë E. coli-vlak in Springs se Blesbokspruit
AfriForum het die riooluitlaat in die Blesbokspruit in Springs op 19 Oktober 2018 laat toets om die gehalte van dié…
AfriForum het die riooluitlaat in die Blesbokspruit in Springs op 19 Oktober 2018 laat toets om die gehalte van dié…
AfriForum se Springs-tak het as deel van dié tak se kultuur-en-erfenisprojek die Voortrekkermonument op 27 Oktober 2018 besoek.
AfriForum se Bethal-tak het met behulp van Bethal-inwoners se bydraes weer slaggate op dié dorp gevul en ander opknappingsprojekte voltooi….
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vanoggend verteenwoordig by ‘n mediakonferensie wat deur die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, rakende probleme met…
Die AfriForum-tak in Witbank het 40 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief geplant. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 24 Oktober 2018 twaalf nuwe koeëlvastebaadjies ontvang. Die tak het hul behoefte aan dié baadjies ná…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in samewerking met Oakdale Watch en as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief 50 bome geplant….
Die AfriForum-tak in Witbank het oor die afgelope paar weke 30 nuwe chevrontekens, twee nuwe hoëspoedgevaartekens en 87 retroreflekterende opwaartse…
AfriForum se Phalaborwa-tak het ’n kontrakteur aangestel wat reeds vir die afgelope vyf maande twee keer per week skoonmaak en…
AfriForum se buurtwagte in die Laeveld-distrik – Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit en Witrivier – het op Vrydag, 19 Oktober 2018 in samewerking…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing