AfriForum verkies nuwe takbestuur in Ermelo
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 31 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Ermelo-tak verkies.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 31 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Ermelo-tak verkies.
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Sifiso Mtshali, voormalige…
AfriForum het sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor vandag van stapel gestuur. As deel van dié veldtog sal…
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
Sowel AfriForum se Hessekwa-buurtwag as -plaaswag het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie…
AfriForum se takke in George, Kaapstad-Noord, Mosselbaai en Oudtshoorn het hande gevat en gesamentlik 1 500 waterbottels aangeskaf en by die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 1 November 2018 ’n lasbrief by die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria bekom om beslag op roerende…
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, en sy span die Jimmy-familie teen…
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 29 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD drie vermeende Mosambiekse misdadigers vasgetrek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing