Malema en EFF het vanoggend R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal vir regskostes
Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het….
AfriForum het met ’n veldtog begin om die publiek bewus van gestremde persone te maak, spesifiek oor die probleme…
AfriForum se veiligheidspan het op 9 November 2018 teenkapingsopleiding in Soweto aan South Africa United Against Crime (SAUAC), ’n niewinsgewende organisasie wat…
Die AfriForum-tak in Utrecht en lede van die jeug het onlangs die relings van die brug in Van Rooyenstraat in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het op 6 November 2018 saam met ’n Franse radiostasie, Radio France Internationale (RFI), ’n plaasaanvalslagoffer besoek…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het onlangs ‘n 120 m-lange sementpad in Ou Wapadlaan aangelê. Dié paadjie word deur voetgangers gebruik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in November 2018 by Laerskool Kenmare in Krugersdorp besoek gaan aflê. Dié veldtog skep…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in November by die Laerskool Skuilkrans in Pretoria-Oos besoek afgelê. Dié veldtog skep bewustheid…
AfriForum se Vryheid-tak en lede van die Kambule Boerevereniging het ’n naambord by die Utrecht-kruising op die roete tussen Vryheid…
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Thabo Lekalakala, hoof…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing