AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Helderbergkom-tak loods skoonmaakaksie
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek teen die voorgenome rassediskriminasie van die nuwe…
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het….
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te…
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met Discovery verklaar op grond van die pasgestigte Discovery Bank se voorneme om…
Die AfriForum-tak in Margate het onlangs gesorg dat onwettige elektriese aansluitings wat aan ’n toevoer naby die Mashinenge-nedersetting gekoppel is,…
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gisteroggend (15 November) tydens ’n mediakonferensie in Johannesburg die nuwe voedingsareas vir…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing