AfriForum kap verswakking in munisipale ouditresultate
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die ANC en die regering geroskam oor die verswakking in munisipale ouditresultate en hul lakse houding…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die ANC en die regering geroskam oor die verswakking in munisipale ouditresultate en hul lakse houding…
AfriForum se Groter Gansbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 18 Junie 2019 opleiding in regsaspekte ontvang wat…
Die Tshwane-metro het die afgelope maand drie verskillende elektrisiteitstariefverhogings vir die 2019/2020-termyn aangekondig. Dié tariefverhogings sluit ’n elektrisiteitsverhoging van 12%…
AfriForum se Ellaton-buurtwag in Klerksdorp het op 20 Junie 2019 ’n bewusmakingspatrollie gehou om sigbaarheid in dié deel van die dorp te…
AfriForum is op 24 Junie 2019 in kennis gestel dat die SAPD die reserviste verbonde aan die Kameeldrift-polisiestasie opgeroep het om hul…
AfriForum se Meyerspark-tak het op Saterdag 22 Junie 2019 meer as 800 kg honde- en katkos by die Wollies- en Paws Love-diereskuiling afgelaai. Dié…
AfriForum se Roodepoort-tak het op 21 Junie 2019 sy maandelikse massamisdaadvoorkomingspatrollie gehou.
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 22 Junie 2019 ’n sigbaarheidsaksie uitgevoer nadat vyf hawelose mense die afgelope twee weke in die Magnoliadal-omgewing…
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir…
Die AfriForum-tak in Velddrif het op 13 en 15 Junie 2019 verskeie aktiwiteite aangebied om die skoolgaande jeug van dié kusdorpie besig te hou,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing