Kuruman-buurtwag se reaksiespan red hond
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag 19 Januarie 2019 self hand aan die ploeg geslaan om ’n waterpyp in die dorp te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Richardsbaai gestig. Dit volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het om deel van…
AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die…
Ná die onaangename gebeure wat die afgelope twee weke by Laerskool Schweizer-Reneke afgespeel het, het die gemeenskap AfriForum genader om…
Landdros Mashiane Mathopa het vandag in die Randburgse landdroshof beslis dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se geregtelike doodsondersoek na die…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak en Boere in Nood het op 9 Januarie 2019 saamgespan om voer aan die boere van Soutpan te verskaf….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het besluit om aan te bied om regs- en ander bystand aan Pieter Doorewaard en Phillip Schutte…
AfriForum se Alfa- en Groter Gansbaai-buurtwagte, asook die Hemel-en-Aarde-plaaswag, het tydens verlede week se veldbrande in Hermanus en Franskraal bystand…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het bevestiging ontvang van me. Fezeka Ntlemeza, die nuwe munisipale bestuurder van die Walter Sisulu…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing