AfriForum: Vryheid-tak ontvang opleiding in regsaspekte
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging tydens sy staatsrede dat Eskom gedesentraliseer gaan word, is alles behalwe…
Die saak teen Isolde Laesecke, ‘n AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ‘n onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting,…
Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na bewering onwettige immigrante wat gedeporteer moes word…
Volgens AfriForum het die staatsrede wat vanaand deur pres. Cyril Ramaphosa gelewer is, helaas geen gerusstelling aan buitelandse of plaaslike…
Die Tshwane-metro het ná ’n drie jaar lange hofgeding geen ander keuse gehad as om ’n skikkingsooreenkoms met AfriForum te…
AfriForum het vandag bevestiging ontvang dat die boek Kill the Boer – wat handel oor die wreedheid van plaasmoorde en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum betreur die feit dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) huiwer om Julius Malema, leier van die EFF, voor…
Op 4 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan by die Laerskool Edleen in Kempton Park besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope twee weke verskeie projekte van stapel gestuur om dié dorp op te hef.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing