AfriForum vra NERSA om Abaqulusi te ondersoek
AfriForum se Vryheid tak het ’n klag by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) gelê, om die Abaqulusi Munisipaliteit…
AfriForum se Vryheid tak het ’n klag by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) gelê, om die Abaqulusi Munisipaliteit…
AfriForum se Springs-tak het op 16 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie oorkant die ou Spar-gebou op die hoek van Derde- en Vierdelaan in…
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik en AfriForum Netwerk…
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en…
’n Lid van AfriForum se Uitsig-tak het die plaaslike buurtwag op 15 Februarie 2019 in kennis gestel van ’n verdagte wat oor…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 15 Februarie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) deelgeneem waartydens vyf arrestasies gemaak is….
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou.
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 16 Februarie 2019 die SAPD bygestaan tydens ’n klopjag waar beslag gelê is op gesteelde goedere…
AfriForum se traumaondersteuningseenheid ondersteun Drieka Botha sedert Julie 2017. Haar man, Dries Botha, is oorlede tydens ’n plaasaanval op hul…
Die jeugvleuel van AfriForum se Secunda-tak het op 16 Februarie 2019 ’n bejaarde van Davieshof-aftreeoord in Secunda gehelp om haar vertrekke oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing