AfriForum stig buurtwag in Fochville
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 ’n loodskomitee in Fochville op die been gebring met die doel om ’n buurtwag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 ’n loodskomitee in Fochville op die been gebring met die doel om ’n buurtwag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 4 Julie hofstukke op die Tshwane-metro en Nersa beteken nadat dié munisipaliteit onwettige elektrisiteitverhogings…
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se appèlaansoek teen die ministers van minerale hulpbronne en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse hoë hof se uitspraak vroeër vandag om Julius Malema, leier van die EFF, se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is.
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2019 kommentaar oor die Nasionale Omgewingsbestuurswet (Nema) by die departement van omgewingsake ingedien oor die…
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer.
Die Tshwane-metro het op Maandag 1 Julie 2019 ’n verhoogde tarief wat nie deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) goedgekeur is nie,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing