Laeveld-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 14 Maart 2019 saam met die Stilbaai-polisie een van drie verdagtes gearresteer wat vermoedelik al vir ’n…
AfriForum se verskillende Bloemfontein-buurtwagte het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie…
AfriForum se Bethal-tak is weer eens besig om die dorp ’n beter en skoner plek vir inwoners te maak.
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Langenhovenpark-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap…
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum se buurtwagte in die Kalahari-distrik het op 8 Maart 2019 van 18:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem….
AfriForum se Worcester-buurtwag het Velddrif en omliggende areas op 8 en 9 Maart 2019 veilig gehou as deel van die…
Die Rustenburg-, Coligny-, Koster- (Millvale-) en Mooinooi-buurtwag het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Vryheid-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing