500 liter water op Menseregtedag aan ouetehuise voorsien
Lede van AfriForum se Tzaneen-tak het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, 500 liter water aan die El-Natan, Goue Jare en God’s Haven…
Lede van AfriForum se Tzaneen-tak het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, 500 liter water aan die El-Natan, Goue Jare en God’s Haven…
AfriForum se Edenvale-buurtwag het op 27 Maart 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander rolspelers ’n veiligheidspatrollie in Edenvale…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
AfriForum se Standerton-tak het Woensdag 20 Maart 2019 water aan die Kosmospark-uitbreiding se gemeenskap verskaf ná daar vir meer as ’n week…
AfriForum gaan die bevinding van die Menseregtekommissie (MRK) dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Sanral se besluit om die invordering van agterstallige e-tol-skuld op ys te plaas, verwelkom. AfriForum sê…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 18 en 19 Maart 2019 die inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Die…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit beplan om voorgestelde naamsveranderinge met betrekking tot verskeie strate én geboue aan en rondom die Oos-Rand…
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 20 Maart 2019 ’n groot sukses behaal in ’n kommerwekkende rioolsaak wat die laaste twee…
AfriForum Jeug se Secunda Teks-tak het op Saterdag 16 Maart 2019 die onsigbare padtekens in Evander voor Laerskool Hoëvelder oorgeverf…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing