AfriForum behaal reuseoorwinning vir polisiereserviste
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde…
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde…
Nadat Julius Malema verlede jaar by die EFF se vyfjaarfeesvieringe ’n voorwerp afgevuur het wat soos ’n aanvalsgeweer lyk, het…
Die Ekurhuleni Metro het op Saterdag 30 Maart 2019 die datums vir die Oos-Rand se openbaredeelnamevergaderings rakende die geïntegreerde ontwikkelingsplan…
Lede van AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 26 Maart 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer…
Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se wanbetaling aan Eskom het veroorsaak dat Migdol, wat onder dié munisipaliteit val, se kragtoevoer vandeesweek…
Weens die wanbetaling van die Tokologo-munisipaliteit het Eskom die kragtoevoer gesny na die waterpompe in Christiana wat water na…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die proses vir ’n formele aansoek van stapel gestuur om die departement van landelike ontwikkeling en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 28 Maart 2019 sy eerste buurtwag in die Helderbergkom-omgewing gestig. Die nuwe Gordonsbaai-buurtwag vorm…
AfriForum het die hofuitspraak vandag verwelkom dat Duduzane Zuma (seun van voormalige president Jacob Zuma) nie op ’n klag van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing