Wes-Rand-buurtwagte ontvang opleiding
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope…
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 2 April 2019 ’n algemene vergadering gehou en die gemeenskap genooi om probleme wat in dié…
AfriForum se Harrismith-tak het op 30 Maart 2019 inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Dié projek was hoofsaaklik gemik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 4 April 2019 ’n buurtwag in die Waverley-omgewing in Pretoria gestig. Dié nuwe buurtwag is spesifiek toegespits…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Bejani Chauke en kapt. Tebogo Mokolobate kragtens artikel 205 van die Strafproseswet gedagvaar om vandag in…
Die Meyerspark-tak het die afgelope week in die gemeenskap gewoeker waar hulle saam met die plaaslike raadslid gesorg het dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 April 2019 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery…
Lede van AfriForum se Rondeberg-buurtwag en gemeenskapslede het op 3 April 2019 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede kan nou tydens noodsituasies basiese…
AfriForum se Alberton-buurtwag en -protospan het op 30 Maart 2019 verskeie gereedheidsoefeninge op ’n plaas buite Walkerville uitgevoer.
Deur Ernst van Zyl AfriForum antwoord graag op ’n onlangse artikel in die New York Times (“In South Africa’s Fabled…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing